hallo howzit babes. sjoe, jong sorrie oor die bbc of wat ookal email ding. ek is seker ek is skuldig. thanks vir die les. fok , hoop net ek onthou volgende keer. maar jy’s reg. en hoera vir jou stand op die gay issue. en ek dink jou blog is amazing. altyd highly entertaining!!! (selfs in jou donkerder oomblikke) lief jou met my hele hart. sh.e xxx